Physical Address

304 North Cardinal St.
Dorchester Center, MA 02124

Massa-optog teen Bela-wet beplan

CENTURION – Die Solidariteit-beweging en ander beplan om op 5 November na die Uniegebou in Pretoria op te ruk uit protes teen die Bela-wet.
Verskeie organisasies het Donderdag ‘n resolusie by die beweging se Bela-beraad onderteken.
Die wet gee staatsamptenare, pleks van beheerliggame, die finale sê oor skole se taal- en toelatingsbeleid.
Die artikels oor dié beleide is eers op ys geplaas vir verdere bespreking.

en_USEnglish